Family friendly

Herfsharmonie Musiekkonsert

Tue Mar 28, 19:00 - Tue Mar 28, 20:00

Bloemhof Sentrum

ABOUT

Kom geniet `n heerlike herfsaand gevul met die betowerende klanke van Bloemhof se eie Marimba-orkes, Strykorkes, Koor en A Cappella Sanggroep!


Ons het vanjaar meer as 100 leerders wat betrokke is by die marimbas. Met die toenemende populariteit van ons marimba-groepe, het ons `n groot behoefte aan `n tweede stel marimbas. `n Stel marimbas kos ongeveer R100,000. Indien u `n donasie wil maak, sal ons dit met groot dankbaarheid ontvang.


Die deure sal om 18:30 open. Die konsert sal stiptelik om 19:00 begin.


Daar sal geen kaartjies by die deure beskikbaar wees nie. Kaartjies word slegs deur Quicket verkoop.

DIRECTIONS

Herfsharmonie Musiekkonsert
Bloemhof Sentrum
Koch Rd, Krigeville, Stellenbosch, 7600
Get Directions