Family friendly

Vellie's Bied Aan Demi-Lee Moore

Sat Mar 25, 18:00 - Sat Mar 25, 22:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Wie anders as die Lieflike Demi-Lee Moore om ons te vermaak by Vellie's 25 Maart 2023 vanaf 18h00.


Koop julle kaartjies vandag nog en wees verseker van jou plekkie voor die verhoog!


Kaartjies is beskikbaar teen R100 aanlyn of R150 by ingang.


Neem asb Kennis dat daar geen tafel besprekings toegelaat word met enige Live Shows by Vellie's!




DIRECTIONS

Vellie's Bied Aan Demi-Lee Moore
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions