No under 18s

Jakkie Louw : Vrydag 24 Maart 2023 : Blohmhuis Teater, Strand

Fri Mar 24, 18:00 - Fri Mar 24, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Kom deel 'n intieme vertoning, en eksklusief vir slegs 65 gaste, saam met Jakkie Louw Vrydag 24 Maart 2023,


Songs wat verwag kan word is onder andere, “Een Miljoen Woorde” “Sannie Kriel Van Sunny Side” en “Voshaarnooi”


R150 per persoon

Jy kan vir R150 'n glas wyn en 'n canapé platter vooruit by bestel op Quicket of telefonies.

Kroeg (Kontant/kaartmasjien) vars gebakte koeke en ander gebakte geregte is ook te koop beskikbaar.


Deure open 18:00

Vertoning begin 19:30


Adres:

36 Michau Street, Stand, Cape Town


Enige verdere navrae, kontak Mari [email protected] of op 0718722713

DIRECTIONS

Jakkie Louw : Vrydag 24 Maart 2023 : Blohmhuis Teater, Strand
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions