Glaskas, Van der Aven, Van Reg & Rede - LIVE at Aandklas

Sat Apr 15, 18:00 - Sat Apr 15, 23:00

Aandklas Stellenbosch

ABOUT

Wat is nou 'n beter manier om 'n Saterdagaand te spandeer as met Glaskas, Van der Aven, en Van Reg & Rede? Aandklas Stellenbosch bring vir jou van die beste Afrikaanse bands na ons verhoog toe en jy wil beslis nie hierdie een mis nie. Elkeen van hierdie kunstenaars het al keer op keer bewys dat hulle presies weet hoe om 'n gehoor aan die brand te kry.


No under 18s.

Right of admission reserved.

For any queries, feel free to contact us via Whatsapp: 069 754 4046

DIRECTIONS

Glaskas, Van der Aven, Van Reg & Rede - LIVE at Aandklas
Aandklas Stellenbosch
43 Bird St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions