No under 13s

Die Fel Omstrede Kroon van Edward II en Gaveston

Tue Jun 13, 19:30 - Sat Jun 24, 22:00

Adam Small Theatre Complex - Laboratorium

ABOUT

DIE FEL OMSTREDE KROON EN DEERNISWEKKENDE DOOD VAN KONING EDWARD II & SY GUNSTELING, JONKER GAVESTON, ONDER WIE SE BETOWERING HY SY RUG KEER OP SY KONINGIN EN DIE KROONPRINS, TOT DIE STEEDS GROEIENDE WOEDE VAN DIE HELE ADELSTAND EN DIE GROTENDEELS NOG ONBEGRYPENDE GEPEUPEL.


Sinopsis: Wat beteken dit om ’n kroon te moet dra en hoe versoen jy jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en jou kind? Edward I lê op sterwe en hoop dat die kroon na sy kleinseun, Edward III, kan gaan, omdat hy sy seun minag as gevolg van dié se verhouding met sy jeugvriend en nou banneling, Gaveston. Maar Edward II word koning en Gaveston word ontban en die liefde gedy tot ontsteltenis van die adel en die bevolking.


Geen onder 13s, naaktheid


Met: Edwin van der Walt, Rolanda Marais, Wilhelm van der Walt, André Roothman, Beer Adriaanse en Caleb Payne


Regie: Marthinus Basson


For enquiries please contact [email protected] or +27 21 001 2958.

DIRECTIONS

Die Fel Omstrede Kroon van Edward II en Gaveston
Adam Small Theatre Complex - Laboratorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions