Family friendly

Rasieleiers Gala-aand + Veiling

Thu Jun 8, 18:30 - Thu Jun 8, 21:30

Hofmeyer saal

ABOUT

Kom geniet 'n ete, lekker saamkuier en insiggewende onderhoud met


Dr. Johan Beukes


ten bate van Hoërskool Stellenbosch se RASIELEIERS se toer na die

Nasionale Kampioenskappe.


Verskeie items word opgeveil - wyn, akkommodasie, etes.

18:30 vir 19:00

Hofmeyer saal, Kerkstraat, Stellenbosch


23

DIRECTIONS

Rasieleiers Gala-aand + Veiling
Hofmeyer saal
Church St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions