FREE OPTIONS

Andersom Ouerskap Deel 2

Tue Jun 13, 19:00 - Tue Jun 13, 21:00

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Baie welkom by Andersom Ouerskap Deel 2.

Die Ouerskapkursus sal vir 2 Dinsdagaande, 13 & 20 Junie, deur Roedolf en Marié Botha aangebied word.


Koste: R50 p.p vir Andersom Ouerskap Deel 2


Registrasies is vanaf 18:30.


Persone wat Andersom Ouerskap in Communitas bywoon moet asb. 'n kaartjie vir elke persoon bespreek.


Daar is gratis kinderoppasdiens beskikbaar. Bespreek asb 'n "Kind-Kinderoppasdiens" kaartjie vir elke kind indien julle van die oppasdiens wil gebruik maak.


Gebruik asb. ingang 4 by Communitas.


Dit is nie nodig om jou kaartjie saam te bring nie. Sodra jy bespreek het, sal jou naam op die gastelys verskyn.


By registrasie gaan ons jou naam op die gastelys afmerk.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Andersom Ouerskap Deel 2
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions