Family friendly

Spoegwolf, Riaan Benade en meer in Stellenbosch

Sat Aug 19, 11:00 - Sat Aug 19, 19:00

Jan Marais Park, Stellenbosch

ABOUT

In die hart van Die Boland bloei die Lente in musiek en wyn.

Dis 'n dag saam met vriende, son en goeie songs.


Spoegwolf bring die land se beste musikante na 'n verhoog wat gebou is vir dans. Alles in 'n beeldskone natuurreservaat met lekker kosstalletjies en genoeg skaduwee.


19 Augustus by Jan Marais Park in die hart van Stellenbosch.


Hekke maak 11:00 in die oggend oop en maak weer 19:00 die middag toe.


11:00 - Hekke maak oop.

12:00 - Jodi Jantjies

13:00 - VOLK

14:00 - Deon Meiring

15:00 - Van der Aven

16:00 - Riaan Benade en Band

17:00 - Spoegwolf


Alle ouderdomme is welkom. Jy mag jou eie kos inbring maar geen drank of koeldrank sal ingelaat word nie. Geen alkohol aan onder 18s nie - 'n bewys van ID is nodig vir toegang tot die kroeg.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf, Riaan Benade en meer in Stellenbosch
Jan Marais Park, Stellenbosch
Marais Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions