No under 18s

Spoegwolf live by Railways, Pretoria

Sat Jul 1, 17:00 - Sat Jul 1, 23:00

Railways Cafe

ABOUT

Spoegwolf is terug by die legandary Railways Café in Pretoria!

LAATMIDDAG VERTONING.


Deure maak oop 13:00 dan is daar 'n paar opening acts wat buitekant optree in die venue.

Spoegwolf optrede: 17:00 binne in die teater.

Opening bands word binnekort bekendgestel.


Plek is beperk.


Ongelukig geen onder 18s nie.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live by Railways, Pretoria
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions