Family friendly

De Canha: TEN VOLLE VROU

Sat May 25, 10:00 - Sat May 25, 12:00

Suid Saal

ABOUT

25 Mei 2024 om 10vm

NHK Potchefstroom, 86A Chris Hanistraat. Suid Saal

Kom geniet jou vrouwees met die unieke skeppings van die internasionale ontwerper

Josè de Canha.

 

Ontmoet Janet Potgieter, wenner van verskeie internasionale titels en luister na die sangpaar, “Spoken Two”.

 

Geniet heerlike koek & tee.

Kom wen ‘n prys!

 


 

DIRECTIONS

De Canha: TEN VOLLE VROU
Suid Saal
86 Chris Hani St, Potchefstroom, 2520
Get Directions