Dros Krugersdorp Winterspel

Sat Jun 22, 09:00 - Sat Jun 22, 22:00

Dros Krugersdorp

ABOUT

Maak gereed vir Dros Krugersdorp se Winter Spel! ?? Bespreek Nou Jou Kaartjies vir 'n Onvergeetlike dag saam met ongelooflike Kunstenaars!"

"Kom deel in die vreugde van die seisoen. Geniet optredes van Dozi, Eloff, Pieter Smith, Riaan, Rooksein, Anzel, en nog vele meer! Kaartjies teen slegs R150 vir volwassenes en R80 vir kinders onder 12. Moet nie uitmis op die pret nie!

DIRECTIONS

Dros Krugersdorp Winterspel
Dros Krugersdorp
Cecil Knight St & De Wet St, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739
Get Directions