No under 16s

Hoe 'n man se kop werk: Paarl

Sat May 4, 17:30 - Sat May 4, 22:00

Paarl Town Hall

ABOUT

Kom geniet 'n aand van vriendskap, lekker kos, wyn en briljante vermaak


Altus Theart (Getroud met Rugby / Bakgat) speel die rol van Bobby in hierdie skreeusnaakse solo-komedie. Hy maak staat op obskure ouens uit sy verlede om te help uitfigure wat dit is wat 'n vrou wil hê...?


SATURDAY 4TH MAY 2024

PAARL CITY HALL

R200 pp or book a table for 6

LIVE SHOW FROM APPROX 19H00 - 21H00

DOORS OPEN AT 17:30

*** UNRESERVED SEATING

*** Cash Bar and food trucks available


"Ek gaan die wenke in my huwelik toepas" – Marius (66)

"Dit was fantasties! Ek het nou 'n ander perspektief." - Danie (24) – Krit



HOE "N MAN SE KOP WERK IS OOR DIE JARE IN VERSKEIE TEATERS OPGEVOER EN IS UITVERKOOP BY DIE LAASTE KKNK FEES.

DIRECTIONS

Hoe 'n man se kop werk: Paarl
Paarl Town Hall
250 Main Rd, Buitenverwagting, Paarl, 7646
Get Directions