No under 18s

MJ Nel Single Release & B-Day Show Extravaganza-Fiesta-Hoedown - Live at Sowaar Bar

Thu May 16, 18:00 - Thu May 16, 22:00

Sowaar Bar

ABOUT

Jy's genooi na my eerste official headlining performance in Pretoria.


Time: 17:30 vir 18:00

R.S.V.P: Daag net op.

Dress Code: Thrifted.


Dit gaan 'n volledige 4 uur optrede wees by die Noord-Vaal se tuiste vir onafhanklike Afrikaanse musiek, Sowaar Bar.

Met opening Acts Janis Kelber en Basson Laas gaan ons die lug met klank vul vir die eerste 2 ure.


Daarna, speel ek 'n salige Acoustic set met 'n paar featuring artists...


en laastens eindig ons die aand af met 'n Full Band Performance waar ons die dak af gaan brand met al my ou en nuwe songs. Ek gaan ook vir die eerste keer my volgende single "Net Nog Een Keer" vir julle jol.


Ek deel free OBS uit deur die aand om te celebrate dat ek my quarter-life-crisis oorleef het, en my 26ste jaar op hierdie aarde betree.


Kom join my vir 'n vrolike kuiertjie, toe.


Sien jou daar.


Liefde, vrede

MJ Nel

xx

DIRECTIONS

MJ Nel Single Release & B-Day Show Extravaganza-Fiesta-Hoedown - Live at Sowaar Bar
Sowaar Bar
Atterbury Boulevard, Faerie Glen, Pretoria, 0043
Get Directions