Ladies Night by Kapstadt Brauhaus Langebaan

Thu May 16, 20:00 - Thu May 16, 21:30

Kapstadt Brauhaus Langebaan

ABOUT

Ons hou Ladies Night by Kapstadt Brauhaus Langebaan - maar ALMAL is welkom!


Desire Gardner, ook bekend as Magda Louw, gee 'n inspirerende praatjie. Daarna maak ons die voete los met Irene-Louise van Wyk en al haar treffers.


DIRECTIONS

Ladies Night by Kapstadt Brauhaus Langebaan
Kapstadt Brauhaus Langebaan
Mykonos Access Rd, Mykonos, Langebaan, 7357
Get Directions