Family friendly

Jakkals in die Digbos - Met Lizz Meiring, Mariëtte Beukes en Jak J. Brits (Poësie Apteek)

Wed Jul 10, 11:00 - Wed Jul 10, 20:10

Die Centurion Teater

ABOUT

POËSIE APTEEK - JAKKALS IN DIE DIGBOS


DIE MEDISYNE TUSSEN LYNE SHOW 

Die digkuns word groen. Organies en natuurlik in alle opsigte. Verwag ‘n 70 minute taal- en kultuurvertoning met die bekende en liewe LIZZ MEIRING, MARIËTTE BEUKES van JUST MAGIC kom pleeg kuns op die verhoog en Jak J. Brits is terug as Aanbieder en Woordapteker. 


‘n Eerste vir die CENTURION TEATER

Dubbeldoor Vertonings

Woensdag 10 Julie 2024

11:00 en 19:00

R200

Bespreek by Quicket


Hierdie skaterlag produksie vermaak met trots Afrikaanse taalliefhebbers en bekkige persoonlikhede. 

Geen ouderdomsbeperking. 

Veilige parkering. Restuarant by venue.

DIRECTIONS

Jakkals in die Digbos - Met Lizz Meiring, Mariëtte Beukes en Jak J. Brits (Poësie Apteek)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions