Family friendly

Liewe Heksie en die Rolskaatse by Kleuterzone Kids Fest

Sat Jun 1, 11:30 - Sun Jun 2, 12:30

Die Groot Verhoog, Reddford House, The Hills, Pretoria

ABOUT

Liewe Heksie en die Rolskaatse (Afrikaanse produksie)


Wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie Strictly Come Dancing? Sy sal moet leer wat ’n wals is, en sy sal moet bewys sy kan boonop die Silwerroos oppas. Geelheks wil so graag haar kloue op die Silwerroos kry sodat al die blomme kan doodgaan – maar Liewe Heksie sê sy sal nooit die Silwerpapawer laat doodgaan nie!


Dié wonderlike produksie het ’n KKNK Kanna gewen vir beste kinderteater, en is benoem vir ’n Fleur du Cap in dieselfde kategorie.


Bekendes: Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl.


Plek:

Groot Verhoog by Reddford House, The Hills in Pretoria


Vertoningstye en datums:

1 Junie om 11:30

2 Junie om 11:30


Prys: R120


Die prys sluit algemene toegang tot die feesterrein in.


**Gratis toegang vir kinders onder 18 maande. Kind mag nie n sitplek opneem en moet op ouer se skoot sit**



We are committed to protecting your right to privacy, please visit our Privacy Portal on https://www.media24.com/group-privacy-portal/ for more details on how Media 24 processes your personal information in accordance of the Protection of Personal Information Act 4 of 2013

DIRECTIONS

Liewe Heksie en die Rolskaatse by Kleuterzone Kids Fest
Die Groot Verhoog, Reddford House, The Hills, Pretoria
27, The Hills Game Reserve Lifestyle Estate, 0059 Impala Rd, Pretoria, 0059
Get Directions