No under 18s

Sokkie Party by Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Sat Apr 20, 17:00 - Sat Apr 20, 23:00

The Daisy Jones Bar at OMG

ABOUT

Min dinge gaan so lekker saam soos 'n groot saal, goeie drank specials, goeie Afrikaanse treffers, Daisy Jones, en 'n sokkie. Stof jou dansskoene af, want op 20 April Sokkie ons tot die stof staan by Daisy Jones in Stellenbosch!


DJ DesktappingDude en djRossLe0 sal sorg dat die beste musiek net vir jou gespeel sal word.


Slegs R50 per persoon.

Kontant kroeg beskikbaar.

Kombuis met pizzas en burgers beskikbaar.

Kaartjies: https://qkt.io/yrOByD


Deure maak 17h00 oop.


Geen onder 18s.

Reg van toegang voorbehou.

Kontak ons op WhatsApp vir enige navrae: 064 968 2015

DIRECTIONS

Sokkie Party by Daisy Jones Bar, Stellenbosch
The Daisy Jones Bar at OMG
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613
Get Directions