TWEE by Breezy Hill, Paarl

Fri Apr 5, 20:00 - Fri Apr 5, 22:30

Breezy Hill, Paarl

ABOUT


TWEE kom kuier weer in die Paarl die 5de April. 


Die vertoning vind plaas by Breezy Hill en hierdie keer gaan hy groter wees as ooit van te vore.


Kom geniet 'n aand van goeie musiek, lekker pizzas en goeie drank pryse ;) 


TWEE het bekendheid verwerf met hul lied, Ek Sweer, toe hulle in 2015 AfriVisie gewen. 

Herman Kleinhans gaan die aand open met van so solo musiek. Liedjies soos Vir Megan en Fok Vrou kan na uitgesien word.


Hierdie gaan weereens een vir die boeke wees.


Kaartjies kos R100pp. Spring gou, daar is net 300 kaartjies beskikbaar!


Indien jy enige vrae het, stuur gerus 'n e-pos na [email protected]