Dewald Wasserfall vertoning - ten bate van CMR Witrivier

Sat Apr 13, 18:30 - Sat Apr 13, 20:00

Hoërskool Rob Ferreira

ABOUT

Hierdie is 'n vertoning ten bate van CMR Witrivier wat 'n omvattende maatskaplike diens aan alle gemeenskappe in die Witrivier-Kabokweni-Hazyview area lewer.


Dewald Wasserfall het bekendheid verwerf met treffers soos “Eendag As Ons Groot Is”, “Sewentien” en “Vergeet Wat Jy Weet van Liefde”.


Kaartjies vir volwassenes en hoërskoolkinders @ R100 en vir laerskool- en voorskoolkinders @ R50.

DIRECTIONS

Dewald Wasserfall vertoning - ten bate van CMR Witrivier
Hoërskool Rob Ferreira
Danie Joubert St, White River, 1240
Get Directions