FREE OPTIONS
2Riviere Fees
Fri May 1, 10:00 - Fri May 1, 23:55
2Riviere Kroeg en Rooster Feesterrein
ABOUT
Ons bied met trots aan op 1 Mei 2020 die 2RIVIERE FEES. Ons deure open om 10h00 en ons verwelkom graag die volgende kunstenaars vir die dag by ons:
Die Heuwels Fantasties
PRIME CIRCLE
Glaskas
......ander kunsternaars kan volg. Hou gerus ons FaceBook blad dop!
Daar is verkillende pakette beskikbaar tot en met 15 Maart 2020. Alle kaartjies is slegs aanlyn en beperk tot 2500 mense.
VIP Tafel Bespreekings kan gedoen word vir R10 000.00 per tafel van 6 mense wat verskeie ekstras insluit.
Vir meer besonderhede kontak Thys op 082 952 0548