Alicia Buckle & Sanmarie Botha Masterclass

Thu Jul 18, 10:00 - Fri Jul 19, 15:00

Stellenbosch - venue to be confirm

ABOUT

Alicia Buckle en Sanmarie Botha doen saam n MASTERCLASS vir MAKEUP ARTIST EN HAIRSTYLIST wat opsoek is na nuwe tegnieke/inspirasie/looks of wil net hulle kits bietjie update.


Sanmarie se klas sal wees op 18 JULIE 2019. 

Dit sluit in die nuutste stilering / krul tegnieke, hollywood waves, mermaid curl, messy upstyles en ook netjiese upstyles. Produkte kennis en 'n paar van Sanmarie se geheime tegnieke sal ook gedeel word. 

Koste R 2500


Alicia se klas sal wees op 19 JULIE 2019. Dit sluit in 'n bespreking van my mees geliefde produkte en toerusting, voorbereiding van vel en makeup, colour teorie, Brows en my eie bridal looks, asook go to looks en tegnieke asook dark skin makeup. 

Koste R 2500


Jy kan albei dae doen of jy kan net een dag doen. Xxx


Vir meer inligting: [email protected] 

????