SEXy GESELS

Thu Oct 17, 18:00 - Thu Oct 17, 21:00

Picardie Gasteplaas, Paarl

ABOUT

Hierdie aand is 'n geskenk aan jouself. As vrou. Ek skryf hierdie detail oor hierdie event uit my hart uit. Op pad na 'n soortgelyke bespreking deur die ongelooflike Dr Marlena du Toit het ek gehoop sy gee vir ons libido pille en help my om "lus" te word vir seks, soos in my jonger dae?

MAAR, wat ek daaruit gekry het was soveel meer. LIFE CHANGING.

Doen dit vir jouself, vir jou huwelik en jou gesondheid as vrou. Dit kos minder as naels en gaan jou lewe verander!

Hoop om jou daar te sien.

M'Lani

DIRECTIONS

SEXy GESELS
Picardie Gasteplaas, Paarl
11 Laborie St, Courtrai, Paarl, 7646
Get Directions