OppieStoep Kustoer - Dwarskersbos

Sat Dec 14, 19:00 - Sat Dec 14, 22:00

Soverby Lapa

ABOUT

'n OppieStoep kuier met Pietman en Andries op die Weskus. Ons nooi al ons vriende in die omgewing vir 'n aand van goeie musiek en lekker lag uit die boonste rakke! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.

Deure open om 17:00

Vertoning begin om 19:00

Gas: Alan Hughes

Platters en kontantkroeg beskikbaar.

083 303 3575

ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.

DIRECTIONS

OppieStoep Kustoer - Dwarskersbos
Soverby Lapa
Unnamed Road, South Africa
Get Directions