Bokjol By Topaz

Sat Dec 7, 19:00 - Sat Dec 28, 23:00

Topaz Attractions

ABOUT

Musiek bring mense bymekaar en dit is ook die universele taal van liefde. Sit dit bymekaar, en jy het die perfekte resep vir 'lekker dans'.


Kom kuier gerus by Topaz vir 'n aand om te onthou.


Vrydae van 19:00 tot laat en Saterdae van 19:00 tot 00:00.


Toegangsfooi:

Volwassenes - R50,00 pp

Kinders onder 13 - R25,00 pp (slegs net op Saterdae)

Sien jou op die dansvloer!


Neem Asseblief Kennis:

Vrydae:

·        Geen Kinders onder 13jr word toegelaat nie.

·        Geen koelerbokse word toegelaat nie, ons kontantkroeg is oop.

·        Kom Bokjol Lekker Saam Met Ons Hier By Topaz


Saterdae:

·        Gesinne is meer as welkom (Bring julle kinders saam om te kuier)

·        Kom Bokjol Lekker Saam Met Ons Hier By Topaz