FREE OPTIONS
Joshua na die Reën Akoesties in Stellenbosch
Sat Feb 8, 17:30 - Sat Feb 8, 20:30
Weltevreden Estate
ABOUT
Kom geniet 'n warm somersaand in Stellenbosch onder die sterrehemel met die musikale talent van Joshua na die Reën.
Eet- en drinkgoed sal te koop wees. Bring 'n piekniek kombers en kom kuier saam! (Geen eie eet- of drinkgoed nie asb.)
Toegang vanaf 17:30, vertoning begin om 19:00.
Kinders onder 12 gratis.