DANIE REëNWOLF DIGBUNDEL BEKENDSTELLING: MooiRivier Mall, Potchefstroom

Postponed

MooiRivier Mall (Langs Ster-Kinekor)

ABOUT

Danie du Toit stel sy eerste digbundel bekend in Potchefstroom:

“Warmer voor die Tuimeldroër”

Date : 02 April 2020

Venue : MooiRivier Mall (next to Ster-Kinekor)

Time : 19:00


Hy gaan van die gedigte sing - in die naglig staan soos 'n bok voor 'n bakkie en iets vertel van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke met Spoegwolf kwytraak.


Danie Reënwolf sing ‘n paar van sy songs en gedigte. Hy dra sy beste baadjie en sy tweede beste paar kouse.


Danie se Agtergrond:


Danie du Toit (Reënwolf) is ‘n musikant van agter die pawiljoen. Hy probeer eintlik net kalmeer.


Danie du Toit

Astronaut

DIRECTIONS

DANIE REëNWOLF DIGBUNDEL BEKENDSTELLING: MooiRivier Mall, Potchefstroom
MooiRivier Mall (Langs Ster-Kinekor)
Nelson Mandela Dr, Potchefstroom, 2531
Get Directions