FREE OPTIONS

Koos Du Plessis - Stories Agter Die Man & Sy Musiek Deur Albert Meintjes

Fri Mar 13, 18:00 - Fri Mar 13, 23:00

The Barnyard White River

ABOUT

Date: Friday 13th March

Tickets: R150 Per Person

Doors Open: 18:00

Show Starts: 20:00

Cash Bar & Catering Available

Bookings: www.quicket.co.za

Enquiries: 076 027 3402 | [email protected]


Briljante kitaarspeler, digter en liedjieskrywer Albert Meintjes bring hulde aand groot Afrikaanse musieklegende Koos du Plessis.


As jy lus voel vir 'n regte Afrikaanse luisterliedjie-aand, is die konsert net reg!

Met pragtige stories en ou bekendes, soos Kinders van die wind, Sprokie vir 'n stadskind, Skimme en Spore op die maan, is op die program.

n' Lekker nostalgiese konsert wat jy nie wil misloop nie.


Brilliant guitarist, poet and singer-songwriter Albert Meintjes pays tribute to Afrikaans music legend Koos du Plessis.


If you are in the mood for an evening of the best music & stories of Koos du Plessis, then this is the show for you!

With old favorites like Kinders van die wind, Sprokie vir 'n stadskind, Skimme and Spore op die maan on the program.

a Beautiful nostalgic concert that you don't want to miss.

DIRECTIONS

Koos Du Plessis - Stories Agter Die Man & Sy Musiek Deur Albert Meintjes
The Barnyard White River
R40, White River, 1240, South Africa
Get Directions